BFAP

Vooruitsigte vir die komende seisoene: Onbestendige ekonomiese omstandighede sal deursigtige besluitneming vereis

Die droogte en relatief hoë temperature van 2016 het tot gevolg gehad dat verskeie  kommoditeitspryse relatief hoë vlakke gerealiseer het, veral die van aartappels en mielies wat beide rekordpryse behaal het. Soos die nuwe seisoen  inbeweeg is en gunstiger weerpatrone gerealiseer het oor die grootste deel van die somerreëngebied, het die verwagte produksie van verskeie gewasse aansienlik gestyg met die gevolg dat markpryse in baie gevalle sterk afwaartse druk ervaar het. Terselfdertyd het verskeie faktore die makro-ekonomiese- en politieke omgewing uiters onbestendig gemaak met die implikasie dat besluitneming meer kompleks geraak het. Hierdie faktore beïnvloed veral besluitneming rakende bemarking en die aankoop van insette. Die doel van hierdie artikel is om ’n paar van die onmiddelike realiteite te identifiseer, dit te interpreteer in die konteks van markvooruitsigte en laastens die effek te illustreer op plaasvlak winsgewendheid en besluitneming.


Download here to read the article. 

Share:

Facebook
Twitter
LinkedIn

Related Posts

Scroll to Top