BFAP

Insights

Results showing for: Market intelligence

Vooruitsigte vir die komende seisoene: Onbestendige ekonomiese omstandighede sal deursigtige besluitneming vereis

Die droogte en relatief hoë temperature van 2016 het tot gevolg gehad dat verskeie  kommoditeitspryse relatief hoë vlakke gerealiseer het, veral die van aartappels en mielies wat beide rekordpryse behaal het. Soos die nuwe seisoen  inbeweeg is en gunstiger weerpatrone gerealiseer het oor die grootste deel van die somerreëngebied, het die verwagte produksie van verskeie

Scroll to Top