NEWS & WORK


Find BFAP’s most recent research, baselines and publications here. Subscribe to our newsletter at the bottom of the page to receive our news and work directly.

Die Impak van Mieliepryse op Aartappelaanplantings


Verlede jaar het twee artikels in CHIPS verskyn om moontlike scenarios random aanplantings en markpryse vir 2011 te skets. Die BFAP aartappel bedryfsmodel het die scenarios gesimuleer.

‘n Basislyn vir die Suid-Afrikaanse Aartappelbedryf


Die simulasie model wat deur die Buro vir Voedsel en Landboubeleid (BFAP) in samewerking met Aartapples Suid-Afrika vir die Suid-Afrikaanse aartapplebedryf ontwikkel is.